Al wat jy hoef te weet is...
Ek en koffie is n ding!
My Geboorte steen...
is n koffieboon!!
Vandag se goeie bui...
is te danke aan koffie.
Previous
Next
TEEF is 'n akroniem vir...
Trots Eerlik Eksentriek & Fyn
My Geboorte steen...
is n koffieboon!!
Vandag se goeie bui...
is te danke aan koffie.
Slide Heading
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Click Here
Previous
Next

Wat maak ons lekker..?

Behalwe vir ons koffie.

Koffie Teef is begin deur twee Trotse, Eerlike, Eksentrieke & Fyn dames wat weet hoe om te lag en die lewe te geniet. Hierdie twee dames het albei ‘n groot liefde vir koffie en het Koffie Teef begin om vir elke ander vrou wat dieselfde koffie-liefde deel, ‘n plek te gee waar hulle tuis voel, aanvaar en waardeer word sonder om gekritiseer te word.

Koffie Teef is vir:

– Die vrou wat nie kan funksioneer voor sy nie haar eerste koppie koffie in het nie
– Die vrou wat twee koppie koffie inwerk voor die dag begin want een is net nie genoeg nie.
– Die vrou wat elke dag rond jaag om seker te maak almal kom betyds by hulle buitemuurse aktiwiteit uit

Van kindsbeen af, was ek maar anders.
Party mense sou se skuins van die regering, in retrospeksie sou ek steeds dink ek was net op my eie golflengte!

Gelukkig het my ouers my groot gekry met my abstrakte denkwyse en optrede, miskien was ek nog altyd maar net kunssinnig en ‘n bietjie misverstaan.
Nie te min, ek het ‘n handjie vol groot liefdes in my lewe, en een konstant is en was nog altyd koffie….

‘n Augustus vakansiedag nagmerrie rondomtalie na ‘n fantastiese idee

Soos wat die noodlot is, moes almal werk die betrokke dag, en ek moes inspring om te help met ‘n aflewering Moloto se kant toe. Ek het in die gejaag my reis bottel boeretroos by die huis vergeet. So stop ek by ‘n vriendin, en moet ek goed optel om by die werk af te lewer. Liewe mens wat sy is, maak sy dadelik ‘n koffie want so het ek nog nie nat of droog oor my lippe die oggend nie. Die voertuig uitruil geskied, vinnig en effektief – en daar ry ek om so gou moontlik dan nou die werkies af te handel en betyds terug te wees om op te vars voor die gereelde braai saam met vriende later die middag.

Nuusbrief
Facebook

Alle regte voorbehou @ Koffie Teef .co.za

306 Rooiribbok str,
Waterkloof Ridge Estate

0765873644