R450.00

Koffie Meuletjie met 2 Glas Potjies

Category:

‘n Handmatige koffiemeul vir die kieskeurige koffieliefhebber, ideaal vir daaglikse gebruik.

Bevat ‘n ekstra glashouer met deksel om u gemaalde koffie vars te hou
Keramiek slypwiel
Houer kapasiteit: 110 ml
Afmetings: 16 cm x9 cm