R120.00

Reis Koppie 340ml

SKU: N/A Category:

Die koppie met silikoon deksel en grypband, is ‘n prettige en praktiese glasbeker vir die huis of kantoor, en is ideaal vir koffie onderweg en pas gemaklik in die voertuig se bekerhouer.

Die ergonomies ontwerpte, spat-veilige silikoon deksel sorg vir ‘n aangename slukkervaring. Die funky silikoonband hou u drank warmer en beskerm u hande teen die hitte van die vloeistof in die beker.

Was sorg:
Was voor eerste gebruik
Skottelgoedwasser veilig, slegs boonste rak
Mikrogolf veilig

Versigtig
Gebruik versigtig wanneer u warm drankies drink
Moenie te veel vul nie
Maak seker dat die deksel veilig is voordat u drink
Hou nie glas gevul met warm vloeistof sonder die silikoonhuls nie
Moenie glasware wat afgebreek of gekraak is, gebruik nie

Kleur

Navy & Turquise, Swart & Wit