R300.00

Dra Sak – Santa Monica Tote

15 in stock (can be backordered)

SKU: 00041 Category:

DKW-en soveel meer Sak
Dans Kerk en Werk? Ja! Maar ons kan verder gaan, met Strand, Inkopies, Oornag, en selfs Piekniek!
Daar is amper geen einde aan die gebruike vir hierdie handige sak nie!
(En daar is aan die kante plek vir jou water bottel en Congo – koffiefles! BONUS!)
*Ongelukkig is die bottels nie ingesluit by hierdie offer nie, maar gaan loer gerus, en jy kan selfs ‘n pragtige geskenkpakkie opbou met KT produkte en dit mooi afrond deur dit in die sak te laat pak en versend! Grootte: 40 (l) x 16 (b) x 35 (h)