R200.00

Sonbril

15 in stock (can be backordered)

SKU: 00010 Category:

Klassieke sonbrille met ‘n ‘tiekie-draai: Die raam van hierdie bril is gemaak van plastiek gemeng met koringstrooi. Koringstrooi is die steel wat oorgebly het nadat koringkorrels geoes is. Tradisioneel is dit as afval behandel, maar dit kan nou in kombinasie met tradisionele plastiek gebruik word. Dit verminder die hoeveelheid plastiek wat nodig is om ‘n item te vervaardig en versnel die biologiese afbreekbaarheid daarvan sodra dit uiteindelik weggegooi word. Die raam het ‘n mat afwerking met ‘n effens gespikkelde tekstuur van die koringstrooi.